NEHEMIA 6:15-16

NEHEMIA 6:15-16 NLV

Op 2 Oktober is die muur uiteindelik voltooi. Dit was net 52 dae vandat ons begin bou het. Toe die nuus ons vyande bereik en die volke in die omgewing sien wat gebeur het, was hulle uit die veld geslaan. Hulle het besef dat ons God ons met hierdie werk gehelp het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor NEHEMIA 6:15-16

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid