MATTEUS 27:45-46

MATTEUS 27:45-46 NLV

Van twaalfuur af het dit oor die hele land donker geword tot drie-uur die middag. Teen drie-uur het Jesus baie hard uitgeskreeu: “Eli, Eli, lemá sabagtani,” wat beteken: “My God, my God, waarom het U My verlaat?”