MATTEUS 24:32-35

MATTEUS 24:32-35 NLV

“Leer van die vyeboom hierdie les. Wanneer sy lote reeds begin sag word en sy blare begin stoot, besef julle dat die somer op hande is. Net so kan julle, wanneer julle al hierdie dinge sien gebeur, weet dat die einde op hande is. Ek verseker julle, die mense wat vandag leef, sal nog nie uitgesterf het wanneer al hierdie dinge gebeur nie. Selfs al sou die hemel en die aarde ophou bestaan, sal my woorde nog vir altyd vas bly staan.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 24:32-35