MATTEUS 19:13-15

MATTEUS 19:13-15 NLV

Op ’n dag is kindertjies na Jesus toe gebring sodat Hy sy hande op hulle kon plaas en vir hulle kon bid. Sy dissipels het hulle egter daaroor aangespreek. Maar Jesus se reaksie was: “Laat staan die kindertjies. Moenie hulle keer om na My toe te kom nie, want God se koninkryk is juis bedoel vir almal wat soos hulle is.” En Hy het sy hande op hulle koppe gesit en hulle geseën. Daarna het Hy vertrek.

Video for MATTEUS 19:13-15

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 19:13-15