“Waarmee sal Ek vandag se mense vergelyk? Hulle is soos kinders wat op die dorpsplein speel en mekaar verwyt deur te sê: ‘Ons het vir julle ’n bruilofslied gespeel, maar julle wou nie dans nie. Ons het vir julle ’n begrafnislied gesing, maar julle het geweier om te huil.’ “Want Johannes het soos ’n askeet gelewe – hy het dikwels gevas en nie wyn gedrink nie. Toe het julle gesê: ‘Hy is van ’n bose gees besete.’ Ek, die Seun van die Mens, hou van gesellige maaltye – Ek eet en drink wyn – en julle sê: ‘Hy’s ’n vraat en ’n dronklap, ’n vriend van die slegste soort sondaars.’ Ja, die toets vir die wysheid is die resultate wat dit voortbring.”
Lees MATTEUS 11
Luister na MATTEUS 11
Deel
Vergelyk alle weergawes: MATTEUS 11:16-19
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's