MALEAGI 4:1

MALEAGI 4:1 NLV

Die HERE, die Almagtige, sê: “Die dag kom en dit brand soos ’n vuuroond. Op dié dag sal alle verwaande, alle goddelose mense soos kaf deur vuur verteer word. Niks sal oorbly nie, nie wortel of tak nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MALEAGI 4:1

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid