Douvoordag op die Sondagoggend het die vroue na die graf toe gegaan met die aromatiese olie wat hulle voorberei het. Daar aangekom, kry hulle die steen weggerol van die ingang van die grotgraf af. Hulle het ingegaan, maar nie die liggaam van die Here Jesus daar gekry nie. Hulle was heeltemal uit die veld geslaan daaroor. Skielik staan daar tussen hulle twee mans met helder blink klere aan. Die vroue was verskrik en het hulle gesigte afgebuig grond toe. Die mans sê vir hulle: “Waarom soek julle die lewende tussen die lyke? Hy is nie meer hier nie, maar is opgewek. Onthou julle hoe Hy met julle gepraat het toe Hy nog in Galilea was en gesê het: ‘Die Seun van die Mens moet oorgelewer word in die hande van sondige mense, gekruisig word en op die derde dag weer opstaan’?” Hulle het toe sy woorde onthou
Lees LUKAS 24
Luister na LUKAS 24
Deel
Vergelyk alle weergawes: LUKAS 24:1-8
7 Days
Nearly everyone agrees that this world is broken. But what if there’s a solution? This seven-day Easter plan begins with the unique experience of the thief on the cross and considers why the only real answer to brokenness is found in the execution of an innocent man: Jesus, the Son of God.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's