LEVITIKUS 12:6

LEVITIKUS 12:6 NLV

“As die tyd van reiniging – vir ’n seun of ’n dogter – verby is, moet die vrou ’n jaaroud lam as brandoffer en ’n jong duif of tortelduif as ’n suiweringsoffer bring. Sy moet haar offers na die priester by die ingang van die tent van ontmoeting bring.

Video for LEVITIKUS 12:6