KLAAGLIEDERE 1:1

KLAAGLIEDERE 1:1 NLV

Die stad wat vol mense was, is nou verlate. Sy sit alleen daar, soos ’n weduwee wat treur. Die stad wat eens die nasies se koningin was, het nou hulle slaaf geword.