Ek skryf aan julle vir wie God die Vader liefhet – julle wat deur Jesus Christus geroep is en veilig deur Hom bewaar word. Mag God se ontferming, vrede en liefde steeds meer en meer julle deel word.
Lees JUDAS 1
Luister na JUDAS 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: JUDAS 1:2
8 Dae
“Stry vir die geloof” sê hierdie kort maar direkte brief van Judas aan Christene wat stry teen valse leraars wat ongemerk by die kerk ingesluip het. Reis daagliks deur Judas terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's