JONA 3:10

JONA 3:10 NLV

Toe God sien dat hulle opgehou het om verkeerd te doen, was Hy hulle genadig. Hy het daarvan afgesien om hulle te vernietig soos Hy gedreig het om te doen.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JONA 3:10