JOHANNES 9:39-40

JOHANNES 9:39-40 NLV

Toe het Jesus gesê: “Ek het na hierdie wêreld toe gekom om te oordeel, sodat dié mense wat nie sien nie, kan sien, en dié wat sien, hulle blindheid kan ontdek.” Van die Fariseërs wat by Jesus was, het vir Hom gesê: “Ons is tog nie blindes nie!”

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOHANNES 9:39-40