JEREMIA 39:17-18

JEREMIA 39:17-18 NLV

Dan sal Ek jou red, sê die HERE. Jy sal nie oorgelewer word in die mag van dié mense vir wie jy so bang is nie. Omdat jy My vertrou, sal Ek jou lewe spaar. Jy sal nie in die oorlog sterf nie, Ek sal sorg dat jy veilig is. Dit is wat Ek, die HERE, sê sal gebeur!’”

Gratis leesplanne en oordenkings oor JEREMIA 39:17-18