JEREMIA 22:15-16

JEREMIA 22:15-16 NLV

Maak dit van jou ’n koning omdat jy baie sederhout het? Jou pa het niks kortgekom nie, want hy was altyd eerlik en regverdig. Daarom het dit goed gegaan met hom. Hy het gesorg vir arm en behoeftige mense, dat hulle regverdige behandeling kry. Daarom het dit met hom goed gegaan. Is dit nie wat dit beteken om My te ken nie?” vra die HERE.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid