JEREMIA 14:22

JEREMIA 14:22 NLV

Kan enige van die vreemde afgode vir ons reën gee? Val die reën sommer vanself uit die hemel? Nee, dit kom van U af, HERE, ons God! Dit is net U wat sulke dinge kan doen. Ons sal wag tot U ons help.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid