RIGTERS 6:27

RIGTERS 6:27 NLV

Gideon het tien mans uit sy werkers gevat en gedoen wat die HERE vir hom gesê het. Hy het dit gedurende die nag gedoen omdat hy te bang was vir sy eie huisgesin en vir die stad se mense om dit gedurende die dag te doen.