JESAJA 66:2

JESAJA 66:2 NLV

My hand het alle dinge gemaak en so het alles ontstaan. Ek, die HERE, het gepraat! “Dit is die een wat Ek raaksien, die een wat nederig is en berou het oor sy sonde, wat ontsag het vir my woord.