Word wakker, word wakker! Staan op, Jerusalem! Jy wat die beker van toorn uit die hand van die HERE gedrink het. Jy wat dit leeggedrink het sodat dit jou laat steier het.
Lees JESAJA 51
Deel
Vergelyk alle weergawes: JESAJA 51:17
13 dae
Een van die grootste oorsake van geestelike pyn en invloed op 'n kind se lewe is sy pa en ma. Meer en meer verstaan ons deur navorsing dat beide die ouers se optrede 'n geweldige effek op hulle kinders het. Hierdie leesplan wil help om hierdie pyn te hanteer en te verduidelik wie God die Vader is.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's