JESAJA 34:6

JESAJA 34:6 NLV

Die swaard van die HERE is deurdrenk van bloed. Dit is vol vet asof Hy lammers, bokramme en skaapramme geslag het om ’n offer te bring. Ja, die HERE bring ’n groot offer in Bosra. Hy rig ’n groot slagting aan in Edom.