JESAJA 31:2

JESAJA 31:2 NLV

In sy groot wysheid stuur Hy rampe. Hy verander nie van gedagte nie. Hy tree op teen die volk wat bose dinge doen en verpletter ook hulle bondgenote.