JESAJA 28:16

JESAJA 28:16 NLV

Daarom sê die oppermagtige HERE: “Kyk, Ek gaan in Jerusalem ’n klip neersit, ’n granietsteen, ’n hoeksteen vir ’n vaste fondament. Elkeen wat op My vertrou, hoef nie weg te hardloop nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 28:16

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid