JESAJA 12:4

JESAJA 12:4 NLV

In daardie dag sal julle sing: “Dank die HERE! Prys sy Naam! Vertel die wêreld wat Hy gedoen het. Vertel vir almal dat Hy groot is.