GENESIS 49:8-10

GENESIS 49:8-10 NLV

“Juda, jou broers sal jou prys. Jy sal jou vyande onderwerp. Jou broers sal voor jou buig. Juda is ’n jong leeu wat pas sy prooi verslind het. Soos ’n leeu rek hy uit en gaan lê, soos ’n leeumannetjie, en wie sal hom steur? Die mag sal nie van Juda weggeneem word nie, ook nie die heerskappy van sy nasate nie, totdat die een kom aan wie dit behoort, die een vir wie die nasies sal gehoorsaam.