GENESIS 38:12

GENESIS 38:12 NLV

Mettertyd het Juda se vrou, Bat-Sua, gesterf. Ná die routyd het Juda en sy vriend Gira van Adullam na Timna gegaan waar skeerders besig was om sy skape te skeer.

Video for GENESIS 38:12

Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 38:12