Daarna sê die HERE God: “Dis nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom ’n metgesel maak, een soos hy.” Toe het die HERE God uit die grond al die verskillende soorte diere en voëls gevorm. Daarop neem Hy hulle na die mens toe om te sien wat hy hulle sou noem. En die mens het vir elkeen ’n naam gegee, vir al die mak diere, die voëls en wilde diere. Hy kon egter onder hulle nie een kry wat soos hy is en vir hom ’n metgesel kon wees nie. Toe het die HERE God die mens baie diep laat slaap. Terwyl hy slaap, vat Hy een van die mens se ribbebene en vul die plek weer op met vleis. Van die ribbebeen maak die HERE God toe ’n vrou en bring haar na die mens toe. “Uiteindelik is dit die regte metgesel!” sê die mens. “Sy is regtig deel van my. Sy sal ‘vrou’ genoem word, want sy is uit die man geneem.” Dit verklaar waarom ’n man van sy pa en ma weggaan, saam met sy vrou lewe en hulle dan soos een mens word.
Lees GENESIS 2
Luister na GENESIS 2
Deel
Vergelyk alle weergawes: GENESIS 2:18-24
4 Days
Our world is full of men, but God is looking for kingdom men who will rise up and take responsibility for their own actions, their families, their churches and their communities. When we have leadership like that taking hold, God will be magnified through every aspect of our lives.
5 Days
Do you ever find yourself saying “this isn’t turning out the way I thought it would”? Whether it’s a relationship crisis, the loss of a loved one, an unexplained illness, or a hard life situation, Lysa TerKeurst understands and invites you to join this 5-day reading plan. Together, we’ll learn where disappointment comes from and how to discover the strength you need to face heartbreak in a biblical way.
Search for #RelationshipGoals on social media, and you’ll find seemingly perfect images of couples in love. But what if the vision of relationship that our society is selling is a mirage? Pastor Michael Todd has written Relationship Goals: How to Win at Dating, Marriage, and Sex about having relationship goals that come from God and align with who He has made us to be.
As New York pastor Rich Villodas defines it, a deeply formed life is a life marked by integration, intersection, intertwining, and interweaving, holding together multiple layers of spiritual formation. This kind of life calls us to be people who cultivate lives with God in prayer, move toward reconciliation, work for justice, have healthy inner lives, and see our bodies and sexuality as gifts to steward.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's