Baie van die ouer priesters, Leviete en van die ander leiers het onthou hoe die eerste tempel gelyk het. Toe hulle die fondasie van die nuwe tempel sien, het hulle hardop begin huil. Van die ander het op hulle beurt weer geskreeu van blydskap. Die geskreeu en gehuil kon nie onderskei word nie, maar het saam ’n oorverdowende lawaai veroorsaak. Dit kon baie ver gehoor word.
Lees ESRA 3
Luister na ESRA 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: ESRA 3:12-13
7 Days
Emotions—love them or hate them—we’ve all got them. And we’ve all got to figure out what to do with them. But wait. Can we do anything about emotions? Can we learn how to identify, express, experience—and yes, sometimes wrangle—our feelings in order to live a vibrant, healthy life for Jesus? These devotions will equip you with the Biblical perspectives and practical tools you need to thrive.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's