ESEGIËL 7:19

ESEGIËL 7:19 NLV

“Hulle sal hulle geld weggooi soos ’n mens waardelose gemors weggooi. Want geld sal nie verlossing kan koop op die dag wat die HERE sy woede afkoel nie. Dit sal hulle nie kan bevredig of hulle versadig nie. Dit was juis hulle liefde vir geld wat veroorsaak het dat hulle gestruikel het.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid