EKSODUS 9:21

EKSODUS 9:21 NLV

Dié wat hulle skouers opgetrek het vir wat die HERE gesê het, het hulle werkers en hulle vee net daar in die veld gelos.