EKSODUS 34:10

EKSODUS 34:10 NLV

Die HERE sê toe: “Goed, Ek sluit met julle ’n ooreenkoms. Ek sal voor die hele volk wonderlike dinge laat gebeur wat nog nêrens op aarde of voor enige volk gebeur het nie. Al die volke sal sien wat die HERE kan doen. Ek sal wonderlike dinge met julle laat gebeur.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid