EKSODUS 29:45-46

EKSODUS 29:45-46 NLV

Ek sal tussen die Israeliete woon. Ek sal hulle God wees. Hulle sal erken dat Ek die HERE hulle God is. Dit is Ek wat hulle uit Egipte bevry het om saam met hulle te woon. Ek is die HERE hulle God.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid