DEUTERONOMIUM 7:2

DEUTERONOMIUM 7:2 NLV

Wanneer die HERE jou God hierdie nasies in jou hande oorgee en jy hulle oorwin, moet jy hulle heeltemal uitwis. Moenie ooreenkomste met hulle sluit nie en moenie hulle genadig wees nie.