DEUTERONOMIUM 6:15

DEUTERONOMIUM 6:15 NLV

want die HERE jou God wat naby jou is, is ’n God wat onverdeelde lojaliteit vereis. As jy ander gode aanbid, sal sy woede teen jou opvlam en Hy sal jou van die aarde af wegvee.