DEUTERONOMIUM 18:15

DEUTERONOMIUM 18:15 NLV

“Die HERE jou God gaan vir jou ’n profeet na vore laat kom, iemand uit jou mede-Israeliete, soos ek. Luister na daardie profeet.