DEUTERONOMIUM 13:17

DEUTERONOMIUM 13:17 NLV

“Jy mag niks vir jouself hou van die buit wat verbrand moet word nie. Dan sal die HERE nie langer so kwaad bly nie en sal Hy jou weer genadig wees. Hy sal medelye met jou hê en jou ’n groot nasie maak soos Hy aan jou voorouers beloof het.