DEUTERONOMIUM 11:26-28

DEUTERONOMIUM 11:26-28 NLV

“Vandag gee ek aan julle die keuse tussen seën en vloek! Julle sal geseën word as julle die gebooie gehoorsaam wat die HERE julle God vandag vir julle gee. Julle sal ’n vloek ontvang as julle die gebooie van die HERE julle God verwerp en wegdraai van sy pad deur vreemde gode te aanbid.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid