HANDELINGE 9:31

HANDELINGE 9:31 NLV

Die kerk het deur die hele Judea, Galilea en Samaria vrede gehad. Die gelowiges is opgebou en het in ontsag vir die Here geleef, en hulle is deur die Heilige Gees versterk. Op hierdie manier het hulle getalle aangegroei.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HANDELINGE 9:31