HANDELINGE 9:1
HANDELINGE 9:1 NLV
Intussen het Saulus met elke asemteug dreigemente uitgespreek. Hy wou die volgelinge van die Here doodmaak, en het daarom na die hoofpriester toe gegaan.