2 SAMUEL 24:25

2 SAMUEL 24:25 NLV

Dawid het daar ’n altaar opgerig tot eer van die HERE en brandoffers en maaltydoffers gebring. Daarna het die HERE die gebede vir die land verhoor, en die plaag in Israel het opgehou.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 SAMUEL 24:25

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid