2 KORINTIËRS 10:3-4

2 KORINTIËRS 10:3-4 NLV

Ons leef wel in ’n menslike liggaam, maar ons voer die stryd nie met menslike middele nie. Die wapens van ons stryd is nie mensgemaak nie, maar die kragtige gevegstoerusting van God wat vestings kan vernietig. Daarmee vernietig ons die argumente

Video for 2 KORINTIËRS 10:3-4