2 KORINTIËRS 10:12

2 KORINTIËRS 10:12 NLV

Ons waag dit nie om ons in te deel of te vergelyk met “sekere mense” wat hulleself aanbeveel nie. Hulle het regtig nie insig nie; hulle meet hulleself aan hulle eie maatstaf en vergelyk hulleself net onder mekaar.

Video for 2 KORINTIËRS 10:12

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KORINTIËRS 10:12