2 KRONIEKE 30:9

2 KRONIEKE 30:9 NLV

As julle na die HERE toe terugkom, sal julle broers en julle kinders met medelye behandel word deur hulle wat hulle gevange geneem het en hulle sal hulle na hierdie land toe laat terugkom, want die HERE julle God is genadig en Hy is julle goedgesind. As julle na Hom toe terugkom, sal Hy nie voortgaan om sy gesig van julle af weg te draai nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KRONIEKE 30:9

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid