1 SAMUEL 22:22

1 SAMUEL 22:22 NLV

roep Dawid uit: “Ek het so gedink! Toe ek dié dag vir Doëg die Edomiet daar sien, het ek geweet hy sou alles vir Saul vertel. Ek het die dood van jou pa se hele familie veroorsaak.