1 SAMUEL 12:10

1 SAMUEL 12:10 NLV

“Toe het hulle weer tot die HERE geroep en bely: ‘Ons het gesondig deur weg te draai van die HERE af en die beelde van Baäl en Astarte te vereer. Maar red ons tog nou van ons vyande, en ons sal U dien.’