1 KONINGS 17:5-6

1 KONINGS 17:5-6 NLV

Elia het gemaak soos die HERE hom beveel het en by Kritspruit anderkant die Jordaanrivier gaan wegkruip. Die kraaie het soggens en saans vir hom brood en vleis gebring, en hy het water uit die spruit gedrink.