1 KRONIEKE 28:20

1 KRONIEKE 28:20 NLV

Dawid het ook vir sy seun Salomo gesê: “Wees sterk en vol moed, en doen die werk. Moenie bang wees of moedeloos word oor die groot werk nie. Want die HERE God, my God, is met jou. Hy sal jou nie in die steek laat of jou verlaat nie. Hy sal toesien dat jy al die werk aan die tempel van die HERE sal voltooi.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 KRONIEKE 28:20