1
NUMERI 23:19
Afrikaans 1983
God is nie 'n mens dat Hy sou lieg nie, 'n mens dat Hy van gedagte sou verander nie. Sou Hy iets sê en dit nie doen nie, iets belowe en dit nie uitvoer nie?
Vergelyk
Verken NUMERI 23:19
2
NUMERI 23:23
Geen toordery rig iets uit teen Jakob nie, geen waarsêery iets teen Israel nie. Nou word daar oor Jakob, oor Israel gesê: ‘Wat het God nie alles gedoen nie!’
Verken NUMERI 23:23
3
NUMERI 23:20
Ek het die opdrag om te seën: Hý het geseën, en ék kan niks daaraan verander nie.
Verken NUMERI 23:20
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's