1
Spreuke 16:3
Die Boodskap
Ken die Here in alles wat jy wil doen, dan sal Hy jou help om dit uit te voer.
Vergelyk
Verken Spreuke 16:3
2
Spreuke 16:9
Elke mens beplan sy lewe, maar alles hang van die Here af.
Verken Spreuke 16:9
3
Spreuke 16:24
Mooi woorde is soos iets lekkers. Aangenaam om te eet. Goed vir die liggaam.
Verken Spreuke 16:24
4
Spreuke 16:1
’n Mens maak baie planne, maar die Here besluit of dit suksesvol sal wees of nie.
Verken Spreuke 16:1
5
Spreuke 16:32
Wie sy humeur kan beteuel, is sterker as die sterkste mens. Wie sy drange en emosies kan beheer, is magtiger as baie magtiges.
Verken Spreuke 16:32
6
Spreuke 16:18
Wie dink hy is beter as ander, word verneder. Trots lei tot ondergang.
Verken Spreuke 16:18
7
Spreuke 16:2
Alles wat ’n mens doen, lyk vir hom reg. Maar die Here weet waarom ons dit aanpak.
Verken Spreuke 16:2
8
Spreuke 16:20
Wie na die Woord luister, sal die goeie van die lewe ervaar. Wie op die Here vertrou, is lewenslank gelukkig.
Verken Spreuke 16:20
9
Spreuke 16:8
Liewer eerlik wees en min besit as ’n sak vol geld wat oneerlik verkry is.
Verken Spreuke 16:8
10
Spreuke 16:25
Soms lyk ’n lewenstyl goed en reg. Uiteindelik bring dit net ellende.
Verken Spreuke 16:25
11
Spreuke 16:28
Mense wat ompaaie met die waarheid loop, veroorsaak oral rusie. ’n Skindertong vernietig mooi vriendskappe.
Verken Spreuke 16:28
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's