1
Jeremia 16:21
Die Boodskap
Die Here sê: “Ek sal hulle wys hoe groot my krag is en hoeveel mag Ek het. Dan sal hulle weet dat Ek die Here is. Ek is regtig God!”
Vergelyk
Verken Jeremia 16:21
2
Jeremia 16:19
Here, U gee my krag. U beskerm my. Ek kan ook veilig by U wegkruip as gevaar op my pad kom. Mense van ander nasies sal van oral oor die aarde na U kom en sê: “Ons voorouers was dom om nikswerd afgode te dien. Hulle kan tog niks doen nie!
Verken Jeremia 16:19
3
Jeremia 16:20
Kan mense hulle eie gode maak? Hulle kan seker beelde maak, maar ’n beeld is tog nie ’n regte god nie!”
Verken Jeremia 16:20
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's