1
Genesis 7:1
Die Boodskap
Toe alles klaar was, het die Here vir Noag gesê: “Klim in die ark in en vat jou gesin saam. Van almal op aarde het jy die naaste aan My geleef.
Vergelyk
Verken Genesis 7:1
2
Genesis 7:24
Vir 150 dae lank het die watermassa oor die hele aarde gespoel.
Verken Genesis 7:24
3
Genesis 7:11
In Noag se 600ste jaar, in die tweede maand, presies op die sewentiende dag van daardie maand, het alles begin. Al die fonteine onder die aarde het oopgebars, die hemele se sluise het oopgebreek en die watermassas het neergestort.
Verken Genesis 7:11
4
Genesis 7:23
Alles en almal is deur die water van die aarde af weggevee. Net Noag het oorgebly saam met dié wat by hom in die ark was.
Verken Genesis 7:23
5
Genesis 7:12
Dit het 40 dae en nagte so aangehou. Geweldige swaar reën het die aarde dag en nag geteister.
Verken Genesis 7:12
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's