1
Amos 6:1
Die Boodskap
Daar wag teëspoed vir dié wat so houtgerus in Jerusalem bly. Dié wat so sonder bekommernis in Samaria woon, gaan ’n groot verrassing kry. Julle is beroemd. Die belangrikes onder Israel hou van julle.
Vergelyk
Verken Amos 6:1
2
Amos 6:6
Julle drink wyn uit die bekers wat vir die offers gebruik word. Julle smeer julleself met lekkerruikolie. Maar julle bekommer julle nie ’n oomblik oor die einde van Josef se nasate nie.
Verken Amos 6:6
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's